Help poolspelers by SA’s
Die poolspelers van Sleepers Rest Poolklub gaan in Meimaand aan die Suid-Afrikaanse Poolkampioenskappe by Graceland in Secunda deelneem, en die spelers se uitgawes gaan uitsonderlik hoog wees. Hulle moet self hul verblyf en ander kostes betaal. Indien ‘n besigheid of lede van die publiek graag wil help met ‘n borgskap, kan Tinus Venter by 083 453 7921 geskakel word.Sleepers Rest Poolklub

