Ears sê dankie
Ons, by Ears wil net baie dankie se vir Tania Henning. Baie dankie vir al die harde werk wat jy in die Bloomfieldlaan Herfs Straatmark gesit het om‘n bydrae in te vorder vir EARS. Dit beteken baie vir ons en die diere, en weet verseker dat elke sent ons en die diere daar buite help.Woef, ons sê dankie!

