FPA/BBV Algemene jaarvergadering
Die Msukaligwa Fire Protection Assosiation (FPA)/Brand Beskermingsvereniging (BBV) gaan hulle algemene jaarvergadering op Dinsdag, 19 April om 18:30, by die NG Kerk De Bruinpark se saal aanbied. Lede sowel as nie-lede, is welkom om die vergadering by te woon en te registreer vir 2011. Navrae kan aan Magdaleen Neethling by 082 8007792 gerig word. AS

