VLU Millenium maandvergadering
Die dames van die VLU Millenium-tak sal op Woensdag, 13 April om 09:00, by die Ermelo Rolbalklub bymekaar kom vir hulle maandvergadering. Persone wat belangstel om die vergadering by te woon, is baie welkom. MS