Home News Sport News Laerskool Ermelo presteer op sportveld

Latest News

Popular

Laerskool Ermelo presteer op sportveld

 

Laerskool Ermelo se rugby-en netbalspanne het op Donderdag, 12 Mei, op hulle tuisveld teen Standerton Primary te staan gekom. 
Die spanne het uitstekende prestasies gelewer en die rugbyuitslae was soos volg: die o/9 span wen 48-0, die o/11 span wen 47-0 en die eerstespan wen 24-7.  Die o/7 en o/8 netbalspanne het teen Laerskool JJ van der Merwe te staan gekom en die uitslae was soos volg: die o/7 A-span wen 1-0, die o/7 B-span wen 3-2, die o/8 A-span verloor 4-8 en die o/8 B-span wen 4-3.  Die res van die spanne het teen Standerton Primary te staan gekom en die uitslae was soos volg: die o/9 A-span wen 12-2, die o/10 A-span wen 12-0, die o/11 A-span wen 20-6, die o/12 A-span wen 9-8 en die o/13 A-span wen 12-5.  MS

 
AddThis Social Bookmark Button